Friday 29 July 2011

Thank you to the UP Outreach program from Lettie de Klerk kids!




19 Julie 2011

Die rede hoekom ek die brief skryf is om dankie te sê vir die juffrouens en menere. Dit was baie lekker. Ek sê vir Juffrou Raine en Juffrou Yvette baie dankie omdat ons lekker saam gewerk het.

-         Berenice Borins

Liewe Juffrou Smit

Dit was baie lekker met juffrou om Engels en Afrikaans to skryf en dit was lekker met die ander juffrouens. Ek het gelike om my hande by die muur te plak en vrot eiertjie te speel en die sop was ook lekker. Die meneer wat die sop gemaak het ws baie, baie lekker en die ander juffrou het baie mooi geverf. Die biblioteek was mooi geplak en mooi geverf en die kaste ook. Juffrou Sam he tons die alfabet geleer, ons moet woorde skryf van dit, dit was ook lekker gewees en ons het by ‘n meneer uile geleer. Dit was baie lekker gewees en die juffrou wat die mense geleer he tom kameelperde to werk, dit was ook baie mooi en die ander juffrou wat vir ons laat prente teken en wiskunde leer, dit was vir my baie lekker. Ek was trots op dit en leer die ander kinders leer lees en plak papiere op die muur. Stuur groete aan almal. Ek is baie baie life vir almal.

-         Van Androlien

Die rede hoekom ek die brief skryf is om te sê baie, baie dankie vir Juffrou Raine and juffrou Yvette en Mnr Driaan. Ek het dit saam met julle geniet. Waneer kom julle weer vir ons kuier? Ons verlang vir julle. A.S.B. kom kuier weer vir ons. Skryf terug vir my. Ek het die Engels geniet. Die Engels was baie lekker en ek he took gehou van die verf en daai Engelse genid was baie lekker gewees en alles was baie lekker.

-         Van Caitlin

2 comments:

Kay Potts said...

Thank you, thank you! Baie, baie Dankie. Your notes are very beautiful, just like all of you! Julle briewe is pragtig en dit is ook hoe ons julle onthou! We miss each and every one of you as well. Ons mis elkeen van julle ook. Study hard & enjoy it! Studeer hard an geniet dit! Mev. Potts

Naomi said...

Hi Julle!
Baie baie dankie vir julle oulike briefies wat julle vir ons geskryf het! Dis pragtige woorde en dit maak my hart baie bly om van julle te hoor! Ek dink elke dag aan julle en verlang vreeslik! Ek is baie trots op elk een van julle! Ons gaan probeer om weer te kom kuier! Baie lief vir julle!
Juffrou Smit