Monday 22 August 2011

Stop-hands

Sometimes I wonder whether we realize what kids see when they look at us adults; whether we truly care about the example we set.

Daar is baie dinge wat nie reg is nie,
Dinge wat vir ons in die verleentheid stel
Dinge wat ek wil hĂȘ moet end kry
Dinge wat moet stop!


Daar is baie wat moet stop
Soos die drinkery en hongerly
Enas jy klipgooi sal die polisie vir jou wegry.
Stop die rookery
Dit maak jou deurmekaar en sommer baklei
Stp die onregverdigheid, armoede, vloek en styery!


No comments: